kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

francois van coke – wilde tye كلمات اغاني

Loading...

kom uit die pad die tyres brand
realiteit is vreemder as fiksie
kyk hoe min is die lewe werd
dit is ‘n les oor doodgaan
so verkeerd om jou bestaan te vier
hand in die lug
onbeantwoord
onbelangrik
nie regtig ‘n keuse nie
niemand oorleef nie

dis wilde tye
dames en here
welkom in die wilde tye

kom uit die pad
die wêreld brand
maklik om iemand anders te blameer
wit leuens in feetjieland
vergete sodra jy doodgaan
brug brand ons ondergang
hand in die lug
hand in die lug
verstik in rook en braaksel
niemand oorleef nie

draai jou kop weg
ignoreer die waarskuwings
uitged-nk en uitbeplan
jy sal maklik kan

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...