kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

francois van coke – as ek kon كلمات اغاني

Loading...

dis koud as jy inkom
dis koud as jy uitgaan
ek was daar om te aanskou
gehuil onder ligte
in ’n vreemde kamer
ek was daar om jou vas te hou
ek wil nie maak of ek van beter weet nie
jy sal self vind
die wêreld is vol grootpraters
en kakmakers, my kind
en as ek kon het ek jou beskerm
en gewaarsku teen als wat kom

as ek kon
elke droom bewaar
elke nagmerrie verdryf
as ek kon het ek jou vry gemaak van elke
slegte mens se kyk
as ek kon het ek jou vas gehou
styf vas teen my lyf
as ek kon
was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk

ek wou altyd weghardloop
ek wou altyd ontsnap
maar ek hoop dat jy sal bly
jy gaan baie dinge sê
jy gaan baie dinge hoor
kom altyd terug na my
moenie maak asof jy beter weet nie
jy sal self vind
die wêreld is vol grootpraters
en kakmakers, my kind
en as ek kon het ek jou beskerm
en gewaarsku teen als wat kom

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...