kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

francois de beer – daar is krag كلمات اغاني

Loading...

daar is krag – francois de beer

[verse 1]

daar  is krag in u naam
krag  wat dooies weer laat leef
krag wat sonde kan vergeef
daar is krag in u naam
krag  wat berge kan verskuif
krag  wat duisternis verdryf
deur u gees hier binne my

[chorus 1]

dieselfde  krag wat siekes kan genees
leef in my, leef in my
dieselfde krag wat blindes kan laat sien
leef in my, leef in my
u  leef in my

[verse 2]

daar is krag in u naam
krag wat storms kan beveel
krag wat hoop in my verseël
deur u gees hier binne my

[chorus 2]

dieselfde krag wat siekes kan genees
leef in my, leef in my
dieselfde krag wat blindes kan laat sien
leef in my, leef in my
u leef in my
u leef in my

[bridge]

my krag word net in jesus gevind
ek’s sterk, selfs wanneer
my swakheid my wil bind
deur genade is ek vry
deur u krag in my

my krag word net in jesus gevind
ek’s sterk, selfs wanneer
my swakheid my wil bind
deur genade is ek vry
deur u krag in my

[chorus 3]

dieselfde krag wat siekes kan genees
leef in my, leef in my
dieselfde krag wat blindes kan laat sien
leef in my, leef in my
u leef in my
u leef in my
u leef in my

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...