kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

foto na dans – die laaste bedryf كلمات اغاني

Loading...

ek is moedeloos gepraat
my woorde jare terug verstryk
dof en ydel
klankloos voor dit jou bereik

my angs word vererger
dit raak my ooier
en dit maak nie sin nie
dit maak my seer

wees net menslik vir ‘n wyle
en absorbeer wat ander bied
dit sal jou oë laat brand
en deur jou are skiet

dis die oomblik wat
eerder opstaan vir
al hier hierdie oorlogsbruid
waar ek en jy saamsing

ek verkondig mos ‘n nuwe
weens jou sprokieverhaalbestaan
vertel my nog van my karakter
my ident-teit het jou ontgaan

soos swerwers sit hul vas
het hy wat buite sit
dis al soveel jare sedertdien
ek weet nogsteeds nie waar ek hoort

soos ‘n kind wat huil vir sy moeder
wil ek die sluier tussen ons lig
uit die oog, uit die hart
ek bly self vergete

wees net menslik vir ‘n wyle
en absorbeer wat ander bied
dit sal jou oë laat brand
en deur jou are skiet

dis die oomblik wat
eerder opstaan vir
al hier hierdie oorlogsbruid
waar ek en jy saamsing

ek verkondig mos ‘n nuwe
weens jou sprokieverhaalbestaan
vertel my nog van my karakter
my ident-teit het jou ontgaan

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...