kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – word wakker word groot كلمات اغاني

Loading...

vryheid vergaan as jy dit nie gebruik nie
geen rede om te lewe
geen rede om te sterwe nie

ons is mak gemaak
ons is ingebreek
ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
en die kinders skree
probeer ons wakker maak
terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap

word wakker
word groot
word wakker
word groot
en deel van die masjien

word wakker
word groot
word wakker
word groot
en kniel voor die majesteit van die masjien
moenie oor sh_t d_nk nie
moenie sh_t d_nk nie

‘n bietjie liefde
baie moed
‘n bietjie hartseer
baie bloed
‘n bietjie f_kt_up
baie môregloed
‘n bietjie te baie kantoor toe geroep
‘n bietjie te veel
baie te min
‘n bietjie te laat
gaan nog baie sing
‘n bietjie koel bries
baie ink op papier
bietjie warm aande
baie tequila in die vuur
bietjie_bietjie word baie
brand jou fokn energie

hier
het die gevangene
bewaardersklere aan
erf jou plek in die piramideskema

ons is mak gemaak
ons is ingebreek
ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
en die kinders skree
probeer ons wakker maak
terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap

‘n bietjie liefde
baie moed
‘n bietjie hartseer
baie bloed
‘n bietjie f_kt_up
baie môregloed
‘n bietjie te baie kantoor toe geroep
‘n bietjie te veel
baie te min
‘n bietjie te laat
gaan nog baie sing
‘n bietjie koel bries
baie ink op papier
bietjie warm aande
baie tequila in die vuur
bietjie_bietjie word baie
brand jou fokn energie
word een met die masjien
word een met die masjien

word wakker
word groot
word een met die masjien
word wakker
word groot
word een met die masjien

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...