fokofpolisiekar – teen die wet (live) كلمات اغاني
vul my asseblief, meneer die nuus_anker
verseker my dat die skole summier toe sal bly
daai stem …
o, dis so kalmerend
daardie mantra van moord
ek het ’n getuie nodig
dis teen die wet om te sing
dis teen die wet om te dans
maar ons kan hemel toe gaan
as ons ons breins uit wil blaas
probeer is die beste geweer
ja, die waarheid is wreed
probeer is die beste geweer
ons kan hemel toe gaan
as ons nеt probeer
dis teen die wet om te wandеl
dis teen die wet om te praat
dis teen die wet om te werk
dis teen die wet om te lees
dis teen die wet om te skryf
of om swart of bruin of wit te wees
dis teen die wet om te d_nk
ja, dit was nog altyd so
dit wat ons onderdruk
en dit wat ons glo
word afgeforseer van bo
dokters van die dood
genees ons, ons pyn
ek lyk soos ’n man, maar ek issie
stap in die kollig in soos ’n sissie
kom uit die wolke op ’n masjien in die stof in, stil
ons beweeg heen en weer
een keer die jagter
een keer die prooi
o, dis so mooi
as die standbeelde val
en die skuldiges sweet
en die golwe van verandering breek
as die wêreld sou eindig en dit sneeu in die kaap
wil ek net hê jy moet weet
dis teen die wet
كلمات أغنية عشوائية
- skapova › skapova – boşver be كلمات اغاني
- the alcoholic ghost › the alcoholic ghost – backroom romance كلمات اغاني
- quasi mojow › quasi & mojow – alles meins كلمات اغاني
- desire rapper › desire (rapper) – im him! كلمات اغاني
- lil tall › lil tall – lonely road كلمات اغاني
- jjj › jjj – 2024 كلمات اغاني
- peso pluma › peso pluma – jerarquia de nivel كلمات اغاني
- minitrapper › minitrapper – bandieten كلمات اغاني
- john kow › john kow – no piano كلمات اغاني
- cash diablo › cash diablo – aurora’s intro كلمات اغاني