fokofpolisiekar – komma (live) كلمات اغاني
in jou gesig is ‘n sterrestelsel
ek is ‘n kind wat na die sterre kyk
as jy jou hande deur my hare vryf
in die donker voel ek weerloos
voel ek weer klein
as die storm weer begin sanik
die berg brand
en die boom omwaai
en as die vlamme aan my gordyne lek
dan skryf ek vir ons ‘n nuwe plek
want as die weer weer kom
sal dit kom om te bly
ek ken die skaamte en die kwesbaarheid
ek onthou ons het hardop gebid
en ek onthou ons het in ons skoolklere gevry
so, ek skryf maar vir my ‘n wegkruipplek
want ek weet die weer sal weer kom om te bly
maar
komma
kom maar
komma
kom maar weer
hierdie keer is ek gereed
ek sal ‘n byl in my hand hê
partykeer moet jy iets oopbreek
ek ken van in die hoek geskop word en gil
jou teen die ruit stamp en ons albei kraak
ek skryf maar vir my ‘n wegkruipplek
daars ‘n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand
maar
komma
kom maar
komma
kom maar weer
hierdie keer is ek gereed
in jou gesig is ‘n sterrestelsel
ek is ‘n kind wat na die sterre kyk
as jy jou hande deur my hare vryf
in die donker voel ek weerloos
voel ek weer klein
كلمات أغنية عشوائية
- machine gun fellatio › machine gun fellatio – (leo me be your) dirty f*cking whore كلمات اغاني
- kydnice young kha lih › kydnice, young kha, li$h – all we know كلمات اغاني
- jt untamed › jt untamed – never in a day كلمات اغاني
- antipop consortium › antipop consortium – focused كلمات اغاني
- variety lab › variety lab – soda pop confusion كلمات اغاني
- jt vickery › jt vickery – top 100 rappers of all time كلمات اغاني
- null null null › null null null – little rascal كلمات اغاني
- freaky dmg › freaky d$mg – do it for كلمات اغاني
- viisi › viisi – catch yxu | accapella كلمات اغاني
- big daddy kane › big daddy kane – uncut, pure (remix) كلمات اغاني