fokofpolisiekar – flvj كلمات اغاني
5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat
4 uur is te laat om in die strate te stap
3de keer is gelukkig, die trane spat, die
2 van ons my skat, ons vat
1 vir die pad
jy’s die volume op my radio
sout in my wonde
so hoog as moontlik
so seer
jy maak my gesonder
dinamiet kom in klein boksies
dis antisepties, maar liefde is toksies
en dit maak my siek om te sê…
ek’s fokn lief vir jou
so fokn lief vir jou
wa-haa-haha
ek weet ek sê dit te min
maar ek sê dit nou
al die kak wat ons al deur is
fokn lief vir jou
ek weet daar’s moeilikheid daar buite
en ek d-nk ons sal dit maklik kan vind
as jy my aanbid
en ek jou vat soos ‘n vitamiene
geen dissipline
ek weet ek sê dit te min
maar ek sê dit nou:
“so fokn lief vir jou”
daar’s ‘n kroeg tussen die sanlam hoofgebou
en die strandstraat se spar:
oulike dame
wat agter die toonbank staan
week se salaris in die bank
geen planne gehad
“vat jul kaarte?”, vra ek
“nee, ons gee hulle terug”
“nou, hoe gaan ek betaal
en hoe laat maak jy klaar?”
sy sê sy werk nie
“nou, wat maak jy agter die bar?”
“ek wag vir jou…”, sê sy
“en jy mors nou my tyd:
daar’s is reëls om te breek
en foute om te maak
kom ons maak onsself los en gaan sit vas in mekaar”
ek’s fokn lief vir jou
so fokn lief vir jou
wa-haa-haha
ek weet ek sê dit te min
maar ek sê dit nou
al die kak wat ons al deur is
fokn lief vir jou
ek weet daar’s moeilikheid daar buite
en ek d-nk ons sal dit maklik kan vind
as jy my aanbid
en ek jou vat soos ‘n vitamiene
geen dissipline
ek weet ek sê dit te min
maar ek sê dit nou
en ek maak musiek om te sê:
“ek’s fokn lief vir jou
so fokn lief vir jou”
ek weet ek sê dit te min
maar ek sê dit nou
wa-haa-haha
wa-haa-haha
كلمات أغنية عشوائية
- black eyed peas › black eyed peas – ba bump كلمات اغاني
- black eyed peas › black eyed peas – audio delite at low fidelity كلمات اغاني
- black eyed peas › black eyed peas – union كلمات اغاني
- the killers › the killers – miss atomic bomb كلمات اغاني
- diggy simmons › diggy simmons – fall down (j. cole diss) كلمات اغاني
- white town › white town – your woman كلمات اغاني
- white town › white town – white town كلمات اغاني
- white town › white town – every second counts كلمات اغاني
- white town › white town – the function of the orgasm كلمات اغاني
- the killers › the killers – flesh and bone كلمات اغاني