fokofpolisiekar – droom hoog كلمات اغاني
moenie treur dat dit verby is nie
wees bly
want dit het gebeur
wees mooier binne as buite
geloof, hoop en liefde
ja, wees net jouself
fok ander
dit is die sleutel tot ‘n befokte lewe
vlief hoog
droom hoog
vir so lank as wat ek kan uithou
staan en staar na die see
en ek wonder oor die ritme
die onderliggende wiskunde
en of ons harte elektromagneties is
en of die heelal ‘n vlies is wat nog ‘n heelal wag hou
vir so lank as wat ek kan uithou
sit en staar ek na die vuur
moenie treur dat dit verby is nie
wees bly
want dit het gebeur
wees mooier binne as buite
geloof, hoop en liefde
ja, wees net jouself
vlief hoog
droom hoog
vir so lank as wat ek kan uithou
staan en staar na die see
en ek wonder oor die ritme
ek wonder oor die verganklikheid van besittings
ek wonder oor die verganklikheid van idees
god is groot
bier is goed
en die mense is mal
god is groot
bier is goed
en die mense is mal
afrikaner moet sy nonsense los
‘n boer maak ‘n plan
die lewe is ‘n reeks foute
en ons almal is verkeerd
fokkit
كلمات أغنية عشوائية
- lingua de trapo › língua de trapo – amor à vista كلمات اغاني
- tonico e tinoco › tonico e tinoco – história da minha vida كلمات اغاني
- alejandro sanz › alejandro sanz – a luz se apagou كلمات اغاني
- tonico e tinoco › tonico e tinoco – festa do baiano كلمات اغاني
- sampa crew › sampa crew – sucesso de bilheteria كلمات اغاني
- shania twain › shania twain – i’m not in the mood (to say no)! كلمات اغاني
- unkle kracker › unkle kracker – drift away كلمات اغاني
- rose nascimento › rose nascimento – mais firme do que nunca كلمات اغاني
- bruno e marrone › bruno e marrone – noite sem sono كلمات اغاني
- tonico e tinoco › tonico e tinoco – triste despedida كلمات اغاني