kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – die gees van fokof كلمات اغاني

Loading...

die gees is hier
die helder ligte skyn
die hele plek is vol
ons kan mekaar hoor d_nk
na nana na na nana
na nana na na na

dit voel soos sekondes
jou horlosie
kyk!
agt ure is verby
as jy jou oë uitvryf
is niemand meer dieselfde na dit nie, ey_hey

moes fisies ‘n kalender koop
vind ‘n aandjie oop
die band is loud
stamp deur die crowd
maar die gees is hier
die plek is vol
en ons kan nog mekaar hoor d_nk, so
na nana na na nana
na nana na na na

dit voel soos sekondes
jou horlosie
kyk!
veertig jaar is verby
as jy jou oë uitvryf
is niemand meer dieselfde na dit nie, ey_hey
na nana na na ey_hey
na nana na na ey_hey
na nana na na ey_hey
na nana na na ey_hey

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...