kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

five6five – vaycayy كلمات اغاني

Loading...

ek is op vaycayy x 2 vaycayy

hook

ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry x2
ye!

verse

hulle se eks n goat
float soos n boat
drip way te hard n_gga trek aan jou coat
easy geburn but ek sip aan haai coke , wie maak n joke ?
jy kan mos sien wat ek doen by n show
hoe lyk die dan nou ?
arms is koud but my tracks is benout
jy weet eks jas op n song vat n hit van n bong al maak ek uk n vout

smoke julle n_ggas soos cannabis
lat jou kop spin soos haai edibles n_gga my d_ck is soos medicine
ek is extravagant spend al my geld omte benefit
as ek in engels of megels spit
fok julle drip ekt chеmicals
ek is n pimp want ek kry teveel messagеs ?
ek kan nie fok met die n_ggas my n_gga jy weet dan die n_ggas is sensitive
trap in my zone soos pedals
boeta dies levels , spit heavy sh_t soos haai metals
ek bly op haar kop soos haar soos haar edges
waars die connection want die is perfection

watch hoe k!ll ek die rappers soos backspin
eks in n ander dimension
kry net jou directions oooohhhhhhhhh

hook

ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry x2

(ye!!) ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry
ek is op vaycayy
ek is op vaycayy

ye x4

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...