kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fatman (sa) – sos كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
vat my weg vat my hart
vat my seer al my smart
le by my by my vanaand
dis net ek, dis net jy
dis net ons ons is saam
le by my by my vanaand

[koor]
sos hoor die akoorde
sos glo al my woorde
sos praat met my ek luister
sos se my jys myne
sos lees al my syne
sos praat met my ek luister

[vers 2]
leer my leef leer my droom
leer my lag ek gee oor
le by my by my vanaand
elke noot elke traan
elke woord ewig saam
le by my by my vanaand

[koor]
sos hoor die akoorde
sos glo al my woorde
sos praat met my ek luister
sos se my jys myne
sos lees al my syne
sos praat met my ek luister

sos hoor die akoorde
sos glo al my woorde
sos praat met my ek luister
sos se my jys myne
sos lees al my syne
sos praat met my ek luister

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...