kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

elandré – woorde uit jou mond كلمات اغاني

Loading...

ek wil jou voel,net vir jou voel
tussen bougainvillas wil ek jou soen
ek en jy

jy,ek,ons
jy drink sjampanje met jou handdoek op jou kop
ek kani ophou, ek hou my oe op jou
jou
daar’s hierdie dinge wat jy doen,jy hou my aandag
maar ek d-nk ek beplan nou al ons grootdag
maar ek sal uit hou
ek soek dan net jou
speel is vir kinders, d-nk dis tyd dat ons ons groot hou
ek kry dit in jou woorde
die woorde uit jou mond
ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
ek’s dalk n bietjie haastig en glad nie afgerond
maar ek hang aan die woorde
die woorde uit jou mond
jy het al lankal hierdie harde hart gevat
en tussen skare, ek voel jys daar jy praat met my
sal ek einde kry?
daar’s hierdie dinge wat jy doen,jy hou my aandag
maar ek d-nk ek beplan nou al ons grootdag
maar ek sal uit hou
ek soek dan net jou
speel is vir kinders, d-nk dis tyd dat ons ons groot hou
ek kry dit in jou woorde
die woorde uit jou mond
ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
ek’s dalk n bietjie haastig en glad nie afgerond
maar ek hang aan die woorde
die woorde uit jou mond
so ek loop deur die nag,
met die ligte teen die paaie,daar is iets wat nie kan wag
dalk my hande deur jou hare
sien jy soek nog na die regte plek
eks net n jong warm hand, kom sit jou hande om my nek
ek kry dit in jou woorde
die woorde uit jou mond
ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
ek’s dalk n bietjie haastig en glad nie afgerond
maar ek hang aan die woorde
die woorde uit jou mond

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...