kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

eden – butterflies كلمات اغاني

Loading...

_sung in afrikaans_

[verse 1: bobby van jaarsveld]
ek onthou die begin van november maand op ñ wingerd in die kaap
jy’t gestaan teen die bas van ‘n koelte boom ek was te bang om met jou te praat
soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en
die maan raak vol en my hart loop oor van die b_tterflies in die kaap

[chorus: eden]
net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
gee my nog steeds b_tterflies
kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
jy my nog steeds b_tterfliеs

[verse 2: bobby van jaarsveld]
dis al vyftien jaar in november maand lyk nog diеselfde in die kaap teen daai
koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir ‘n dans
en dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
dit begin van voor en my hart loop oor van die b_tterflies in die kaap

[chorus: eden]
net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
gee my nog steeds b_tterflies
kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
jy my nog steeds b_tterflies
_ohohohoho_

[verse 3: eden]
net soos die wind waai…

_ohohohoho_

laat jy my kop nog draai

_ohohohoho_

wie sou dit ooit kon raai

_ohohohoho_

jy gee my nog mmmhmmh

[chorus: eden]
net soos die wind waai en als verander
jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds b_tterflies
kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds b_tterflies

[outro: eden]
net soos die wind waai
jy laat my kop nog draai
want jy gee my nogsteeds b_tterflies
kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds b_tterflies

_ohohohoho_

gee jy my nog b_tterflies

_ohohohoho_

want jy gee my nogsteeds b_tterflies

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...