kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

early b – oooh jinne كلمات اغاني

Loading...

[koor]
eks like oooh jinne, girl jy slaan my binne
en my bru waars my woorde
eks nou skoon verlore
want as ek haar sien
hakkel ek hie
dit gebeur nooit nie what kind here with me
en my bru man ek bewe vir die liefde van lewe

[vers 1]
yeah die gevoel is snaaks, my lyf doen nou sy eie goete maat
ek bou ‘n plug om met saam met haar te praat
as ek op staan bru my hart verlaat my
want sy’s ‘n mooie meisie
kry warm as sy na my kyk hiе
ek wil sorry sê vir wat jy uit skiet
i’m the reason for your smaak pеisies
well rehe_rs_d but never take a show ek sê
practice in die spieël vir wat ek jou wil sê
when i step up and i see you over there
dan begin ha_ha_hakkel ek
ek weet nie wat gaan aan nie man
hartjie klop soos ‘n polisie man
ek hoop die girl kyk regs en links en regs
want dis deur my gedagtes wat sy run
[koor]
eks like oooh jinne, girl jy slaan my binne
en my bru waars my woorde
eks nou skoon verlore
want as ek haar sien
hakkel ek hie
dit gebeur nooit nie what kind here with me
en my bru man ek bewe vir die liefde van lewe

[vers 2]
yo, ek hoop sy voel dieselfde eendag as ek haar gaan wys
dat sy elke dag die rede is wat ek kan een na môre toe wil uit kyk
rerig is ‘n feit
bradda sys die beste
haar lyfie is vir my die regste
en ek gaan nie verder sing nie jinnie
ek is goed met drukkies kom hie eks ‘n rapper
haar perfume laat my hartjie smelt
my bru i just wanna vertel her
dat sy die ene is vir my en ek sal werk vir haar
ek hoop sy voel dieselfde
maar vir alles is daar mos ‘n tyd
ek hoop en bid daar is vir ek en sy
maar tot daai dag bid ek vir meer woorde
want hierdie is al wat ek kan uit kry
[koor]
eks like oooh jinne, girl jy slaan my binne
en my bru waars my woorde
eks nou skoon verlore
want as ek haar sien
hakkel ek hie
dit gebeur nooit nie what kind here with me
en my bru man ek bewe vir die liefde van lewe

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...