kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

early b – back die bokke كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
ek is agter in die yard by my bra se spot nuh
ons geniet ons met ‘n chop en ‘n dop wuh
dinge gaan net gaaf, vrouens kyk na die toddlers
en ons almal wag vir die game van die bokke
bra my top is groen en goud
ek rock’it back my span met trots, ek’s op dit
my vrou kom om met springbok trots en my bra sê baie dankie bok wuh
kom die neighbours met way’e van all blacks vlae op die lywe
hulle’t glads hulle w-nge gepaint wuh
en sê hulle’s kiwis tot die einde
ek sê toe duidelik we not worried wuh
you can’t do the haka here
we nca like tjakalaka, want my broe

[koor]
ons back die bokke wuh
bokke wuh
ons back die bokke wuh
bokke wuh
ek back die bokke wuh

[vers 2]
ek cruise met my broe tot by spar mos
hy soek nog bier ek sê ha’s tops
ons loop in en hy sê ons kry ‘n kas boss
toe hoor ons ‘n squad ouens kom met ‘n geraas jong
ek vra wies die br-sse, is haai groen en goud of oranje
watse land back julle sê my watse span huh
ne tjom kyk hie ons back australia
ek sê manne julle’s swak wuh
julle’s die wallabies man ek d-nk julle’s wannabees
strip lyk soos ons, kry tog ‘n ander kit
da’s nie ‘n span soos ‘n span soos ons manne nie
julle’s in die trouble wanneer r-ssie lead
is te vroeg vir die hane, die rose moet maar laat staan nuh
want kyk hier ons is die manne wat weer die beker gaan vat wuh
soos ek gesê het ek is op it wuh
back my span uit trots uit nuh
vat toe die kas biere, loop en sê

[koor]
ons back die bokke wuh
bokke wuh
ons back die bokke wuh
bokke wuh
ek back die bokke wuh

ons back die bokke wuh
bokke wuh
ons back die bokke wuh
bokke wuh
ek back die bokke wuh

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...