kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

droomsindroom – bella كلمات اغاني

Loading...

ek sien haar tussen bloeisels van jakaranda pers
in sekelbos vlamme, in elke liewe vers
ek voel haar in golwe en die winde van die kaap
hoor haar in die stiltes as sy snags met my praat

bella, bella hou vas vir my
bella, bella hou vas vir my
hou net vas vir my

sy huil sonder trane, sy weier om te val
maar almal maak voute, elkeen moet betaal
en sy flikker in die donker, sy flikker in my
sy glimlag deur die storm, sy dans teen diе reën
bella, bella hou vas vir my
bеlla, bella hou vas vir my

bella, bella hou vas vir my
bella, bella hou vas vir my
hou net vas vir my

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...