kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dihan – anders كلمات اغاني

Loading...

ander ouens hou van meisies
ander ouens hou van spiere
ek is nie soos ander ouens nie
ek het ander maniere

ander ouens hou van rugby
hulle lag vir my
ek is nie soos ander ouens nie
dis okay met my

ek hou van wie ek is
en ek kan alles doen
sê maar wat jy wil
want ek gaan jou wys hoe
bring die donderweer
want ek gaan jou nou leer

ek hou van wie ek is
en ek kan alles doen
sê maar wat jy wil
want ek gaan jou wys hoe
bring die donderweer
want ek gaan jou nou leer

ek is anders
maar ek hou van wie ek is
as ek in die spiëel kyk
weet ek dat ek is wie ek moet wees
anders
maar eks eintlik net soos jy
so vat my hand en kom saam met my
want ons is anders maar dit is okay

mense gaan van jou sleg praat
mense gaan vir jou lieg
maar as jy weet wie jy is
sal jy nie omgee wat hulle sê nie
ek hou van wie ek is
en ek kan alles doen
sê maar wat jy wil
want ek gaan jou wys hoe
bring die donderweer
want ek gaan jou nou leer

ek hou van wie ek is
en ek kan alles doen
sê maar wat jy wil
want ek gaan jou wys hoe
bring die donderweer
want ek gaan jou nou leer

ek is anders
maar ek hou van wie ek is
as ek in die spiëel kyk
weet ek dat ek is wie ek moet wees
anders
maar eks eintlik net soos jy
so vat my hand en kom saam met my
want ons is anders maar dit is okay

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...