die heuwels fantasties – plekkie in die son كلمات اغاني
doodgedruk
soos ‘n middernag_sigaret
halfpad klaar
halfpad in die bed
so half
so half
sal ons net kan verdwyn?
als los by die huis?
als wat ons het
net los in die huis
en daai plekkie in die son…
ons plekkie in die son kry
ons plekkie in die son kry
daai plekkie in die son kry
ons plekkie in die son kry
so halfpad tussen die boesem en die graf
so half opgewonde
half sit die masjiene af
so half ek is lus om iets te doen
maar ek weet nie wat nie
ek pas nie in die gat in jou hart nie
baby, trap op ‘n banana_skil en gly met my
ons kan val tot by ‘n plekkie
lekker ver, lekker wyd
weg van als net om te lewe
sodat jy jou eie graf kies
hier anderkant die heuwels
girl, ek sê jou
dis fantasties, my skapie
kies die pad
want kyk na voor lê die poort
ek wil
my lewe langs jou
daar na beter toe spoor
hallo
ek is lief vir jou
daais wat ek weet jy wil hoor
wil jou bederf met dit
my tyd tussen geboorte en dood
yeah
woeste wêreld
ek wil met jou in dit leef
baggage van verlede sit daai dinge neer
‘n ou wond wat oopgekrap is
ons begin dit weer
maak asof ons wie weet met appearance
kom ons disappear
laaste puzzle van die piece
laat ons die gat vat, baby
ja, chase!
want dis oor jou wat ek nog mal is, baby
ja chase!
kom ons gaan waar ons nog nooit gegaan het, meisie
ja chase!
kom ons vat dit vannie dal af, meisie
ons plekkie in die son kry
ons plekkie in die son kry
daai plekkie in die son kry
ons plekkie in die son kry
daai plekkie in die son
‘n plekkie in die son kry
daai plekkie in die son
ons plekkie in die son kry
vannie dal af, meisie
daai plekkie in die son
’n plekkie in die son kry
daai plekkie in die son
ons sal ons plekkie in die son kry
كلمات أغنية عشوائية
- lavish apogee › lavish apogee – edward mordake كلمات اغاني
- bap › bap – wie ‘ne stein كلمات اغاني
- anne sylvestre › anne sylvestre – l’histoire de jeanne-marie كلمات اغاني
- cassper nyovest › cassper nyovest – top shayela كلمات اغاني
- bomb the music industry › bomb the music industry! – frreeee biirrrddd!!! frreeee biirrrddd!!! كلمات اغاني
- beach avenue › beach avenue – feel the beat كلمات اغاني
- marit bergman › marit bergman – were you ever really mine – bonus track كلمات اغاني
- mick jenkins › mick jenkins – we out here كلمات اغاني
- tawobi charlie heat › tawobi & charlie heat – over كلمات اغاني
- oystein sunde › øystein sunde – det står skrevet i grøfta كلمات اغاني