die heuwels fantasties – ons moet leef كلمات اغاني
ek onthou stellenbosch in die somer
toe ons, ons klere in die eersterivier verloor het
ek onthou stukkies van die mystic boer
voor coetzenburg se liggies was ons op die dansvloer
niks op skool geleer nie
want niks het ooit gebeur nie
sê my
d_nk jy nog terug aan die aande?
d_nk jy ooit terug aan die aande?
want ons moet leef
ons moet lewe
ons moet leer
om mekaar te vergewe
ons moet leef
ons moet lewe
ons moet leer
om mekaar te vergewe
en as die engele sing
moet ons saam sing
en as die engele sing
moet ons saam sing
jy weet nooit wat jy het tot dit weg is nie
ja, almal sê dit raak net beter
en beter en beter en beter
soek jou terug in my lewe
ek wil vry wees
as jy wil vry wees
moet ons kan vergeet
tweede kanse gee
daar is net nog een ding wat ek wil weet
sê my
d_nk jy nog terug aan die aande?
d_nk jy ooit terug aan die aande?
want ons moet leef
ons moet lewe
ons moet leer
om mekaar te vergewe
ons moet leef
ons moet lewe
ons moet leer
om mekaar te vergewe
en as die engele sing
moet ons saam sing
en as die engele sing
moet ons saam sing
want ons moet leef
ons moet lewe
ons moet leer
om mekaar te vergewe
ons moet leef
ons moet lewe
ons moet leer
om mekaar te vergewe
d_nk jy nog terug aan die aande?
d_nk jy ooit terug aan die aande?
en as die engele sing
moet ons saam sing
en as die engele sing
moet ons saam sing
كلمات أغنية عشوائية
- mc cabelinho › mc cabelinho – você&eu كلمات اغاني
- sunnbrella › sunnbrella – polyester كلمات اغاني
- lonely cortell › lonely cortell – midnight* كلمات اغاني
- folee › folee – pour toi ! – version كلمات اغاني
- bop ds › bop ds – braceface كلمات اغاني
- julia mestre › julia mestre – chuva de caju كلمات اغاني
- nov 47 › nov.47 – fight!! | the equinox كلمات اغاني
- victor mcknight › victor mcknight – roll with me كلمات اغاني
- forkas › forkas – одиночество (loneliness) كلمات اغاني
- bull market › bull market – driving كلمات اغاني