kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

die heuwels fantasties – hoor jy my كلمات اغاني

Loading...

vieruur ek is wakker en ek dwaal in my huis rond
vreemd hoe ‘n jas in die nag
soms ‘n spook kan word
figure teen die mure in die lig van ‘n kers
soos ‘n dier vasgevang tussen die mure van my eie werf
so is dit oggend?
is dit dinsdag?
is dit maart?
is dit mei?
is alles skielik anders of is dit dalk net
ek en jy
hoor jy my
ons lyne kruis
o dit spook
ja dit spook alweer
in ons huis
hallo
hoor jy my?
die ontvangs was sleg
jy het gesê ons gaan hier vrek en
jy was reg
jy het gesê ons gaan hier vrek en
jy was reg

ons ry in jou kar
al diе vensters is oop
die volumе is op honderd en
ons sing en ons rook
gesoen teen die mure van die plekke waar ons is
dit het gevoel asof ek nog joune is
gevoel asof ek

hoor jy my
ons lyne kruis
o dit spook
ja dit spook alweer
in ons huis
hallo
hoor jy my?
die ontvangs was sleg
jy het gesê ons gaan hier vrek en
jy was reg
jy het gesê ons gaan hier vrek en
jy was reg

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...