kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

die heuwels fantasties – ballade vir ‘n enkeling كلمات اغاني

Loading...

vreemde nag
skarlaken nag
koerantpapiere, baksteenmure, neon nag
sirenes onder ‘n donker maan

nag na nag
mens na mens
donker nagte, onverwagte
skadufigure
en elkeen is uiteindelik

enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
ligtekring
agterstevoor, onderstebo
vreemdeling, enkeling alleen
agterstevoor, onderstebo
vreemdeling, enkeling alleen

‘n kwart in die pak, ‘n kat in die sak
‘n skedelbeen op ‘n dobbelsteen
danse dans, vat ‘n kans en jy’s los

enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
ligtekring
agterstevoor, onderstebo
enkeling, vreemdeling alleen

dag na dag
straat na straat
kaart na kaart
mens na mens
nag na nag
dans na dans is elkeen ‘n enkeling

enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
ligtekring
enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
ligtekring
agterstevoor, onderstebo
enkeling, vreemdeling alleen

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...