kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

die campbells – my kombi panelvan كلمات اغاني

Loading...

my kombi panelvan lyrics
(hulle sê daar’s drie ding op ‘n jong man se brein)
(dop, vroumense en ‘n panelvan)
(hoor gou my storie)
toe ek agtien word koop ek ‘n kar, ‘n kombi panelvan
‘n 1950, 1200, en ‘n modified volksie cam
die voorruit is al uitgeslaan, en die een deur afgeroes
maar ek het hom toe reggemaak, hy lyk nou sommer woes
(hoor gou my volla, toe ek hom die eerste keer gestart het)
(hey!, swaai daai ding)
met ‘n tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ons klim die bulte uit
aan die eenkant lеk dit olie, en die andеrkant spuit dit uit
taka_tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ek hoor die pistons klap
opdraende ry in tweede, ek trap die petrol plat
die kombi is toe swaar gelaai, my vriende almal in
op nuweland is rugby, wat vyf uur gaan begin
van heidelberg na nuweland, is ‘n drie uur lange rit
is twee uur nou in swellendam, sal die kombi nou moet druk
(julle moet hoor hoe huil daai volkswagen motor, as die olie dun word)
(man kan mos nie aircooled motor druk nie)
met ‘n tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ons klim die bulte uit
aan die eenkant lek dit olie, en die anderkant spuit dit uit
taka_tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ek hoor die pistons klap
opdraende ry in tweede, ek trap die petrol plat
agter op sir lauries pas, oppad na nuweland
trek die vlamme, die kombi, die engines aan die brand
ons spring toe uit die kombi, en hol toe vir die bos
op nuweland sal ons nooit uitkom, want die kombi het ontplof
(kyk, ek is nou nie ‘n mechanic nie, maar daai carburetor wat so petro lek op die punt, daai’s is moeilikheid soek)
met ‘n tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ons klim die bulte uit
aan die eenkant lek dit olie, en die anderkant spuit dit uit
taka_tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ek hoor die pistons klap
opdraende ry in tweede, ek trap die petrol plat
met ‘n tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ons klim die bulte uit
aan die eenkant lek dit olie, en die anderkant spuit dit uit
taka_tee_taka_taka_taka, tee_tak_tak
ek hoor die pistons klap
opdraende ry in tweede, ek trap die petrol plat
opdraende ry in tweede, ek trap die petrol plat
opdraende ry in tweede, ek trap die petrol plat
(kyk, ek sou anyway daai volkswagen ingeruil het vir ‘n 3l ford)
(tenminste blaas hy net head_gaskets, hy ontplof nie)

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...