kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dewald wasserfall – so sterk soos ‘n vrou كلمات اغاني

Loading...

sy’s ’n brandende gebou
sy’s die warm na die reën
sy’s die storm in jou stilte
en sy’s die waarheid in jou leuen

sy sien die skoonheid in die ondier
as almal val sal sy bly staan
en al die brandende geboue
is al wat oorbly as sy gaan
sy gaan
sy gaan
sy’s jou lig, soos die son in die somer
wild soos die wind en so sag soos die skemer
jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou
en deur dit alles gee sy alles vir jou
daar’s niks so sterk soos ’n vrou

dit was gemaklik in jou skadu
al was dit yskoud in jou reën
en al was dit vir jou koue
het sy bly glo jy is die een
diе een
die een

sy’s jou lig, soos die son in die somеr
wild soos die wind en so sag soos die skemer
jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou
en deur dit alles gee sy alles vir jou
daar’s niks so sterk soos ’n vrou

sy laat jou wonder hoe het sy geval vir jou
sy’s die seer wat jou leer waaraan jy vashou
sy’t jou wêreld verander en hare laat stilstaan vir jou

sy’s jou lig, soos die son in die somer
wild soos die wind en so sag soos die skemer
jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou
en deur dit alles gee sy alles vir jou
daar’s niks so sterk soos ’n vrou
sy’s jou lig, soos die son in die somer
wild soos die wind en so sag soos die skemer
jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou
en deur dit alles gee sy alles vir jou
daar’s niks so sterk soos ’n vrou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...