kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dewald wasserfall – masjiene كلمات اغاني

Loading...

aan die anderkant
van ’n selfoonsein
is daar iemand wat
verlang na my

sal ons ooit kan praat
sonder die lawaai
hierdie stad verlaat
en kyk hoe draai ’n wêreld vol masjiene
masjiene
’n wêreld vol masjiene
masjiene
en wys my wie ek is
wanneer ek jou mis
leer my om jou nie te laat gaan nie

en jy staan kaal met al jou klere aan
die wêreld uit sy wentelbaan
die aarde kaal gestroop van sy miljoene
maar ons lewe soos masjiеne
masjiene
in ’n wêrеld vol masjiene
masjiene

aan die onderkant
van die suiderkruis
is daar iemand wat
daar wag vir my

en sy stuur haar sein
maar dis net lawaai
sal sy saam met my
kan kyk hoe draai ’n wêreld vol masjiene?
masjiene
’n wêreld vol masjiene
masjiene

en wys my wie ek is
wanneer ek jou mis
leer my om jou nie te laat gaan nie
en jy staan kaal met al jou klere aan
die wêreld uit sy wentelbaan
die aarde kaal gestroop van sy miljoene
maar ons lewe soos masjiene
masjiene
in ’n wêreld vol masjiene
masjiene

daar is siel in al jou simmetrie
my hart verdwaal in jou tegnologie
leer my hoe om lief te hê

in ’n wêreld vol masjiene
(masjiene)
masjiene
’n wêreld vol masjiene
(masjiene)
masjiene
(masjiene)

en wys my wie ek is
wanneer ek jou mis
leer my om jou nie te laat gaan nie

en jy staan kaal met al jou klere aan
die wêreld uit sy wentelbaan
die aarde kaal gestroop van sy miljoene
maar ons lewe soos masjiene
masjiene
in ’n wêreld vol masjiene
masjiene
aan die anderkant
van ’n selfoonsein

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...