dewald wasserfall – laat die lig inkom كلمات اغاني
die wêreld is gebroke, my lief
my hartedief
en jy weet ons is nooit bedoel om min te wees nie
nie te vrees nie
en ons soek geen verskoning om te droom nie
en ons skroom nie
ons is jonk en ons is lus
ons wil meer wees as wat ons nou is
jou liefde breek deur
probeer al die seer verrinneweer
en ons breek af die mure
van die verlede
ons is jonk en ons wil lewe
ons laat die lig inkom
en ons het net een lewe
so vergewе
ons laat die lig inkom
ons laat die lig inkom
die wêrеld soek verskonings my lief
en is dalk te stief
en jy weet ons is nooit bedoel om terug te hou nie
of te vou nie
ek ek wil geen beloftes maak aan jou nie
en dit nie hou nie
jy moet opstaan en dit sê
alles wat jy ooit wou hê
jou liefde breek deur
probeer al die seer verrinneweer
en ons breek af die mure
van die verlede
ons is jonk en ons wil lewe
ons laat die lig inkom
en ons het net een lewe
so vergewe ons
ons laat die lig inkom
ons laat die lig inkom
ons laat die lig inkom
daar’s myle tussen wie jy is en wie jy wil wees
en al wat jou nog van dit weghou is jou vrees
kan ons probeer om te vergeet van die verlede?
kan ons probeer om te vergewe?
jou liefde breek deur
probeer al die seer verrinneweer
en ons breek af die mure
van die verlede
ons is jonk en ons wil lewe
ons laat die lig inkom
en ons het net een lewe
so vergewe ons
ons laat die lig inkom
ons laat die lig inkom
ons laat die lig inkom
ons laat die lig inkom
كلمات أغنية عشوائية
- ron mvtthew › ron mvtthew – lfdy كلمات اغاني
- television skies › television skies – waiting for this lonely night to end كلمات اغاني
- homogenic id › homogenic (id) – hilang كلمات اغاني
- bondax › bondax – september كلمات اغاني
- beneficence › beneficence – when the sun comes كلمات اغاني
- dream police › dream police – surrender كلمات اغاني
- iva zanicchi › iva zanicchi – due grosse lacrime bianche كلمات اغاني
- imyoungworld › imyoungworld – wins & losses كلمات اغاني
- kelsey geminden › kelsey geminden – i trust you كلمات اغاني
- sally › sally – loca كلمات اغاني