kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dewald wasserfall – hart van stof كلمات اغاني

Loading...

ek het gehoor jy het jou hart verloor
en nou’s jy heeltemal verslaaf aan die gevoel
jou elektriese mond het jou alweer laat wond
want jy se soveel meer as wat jy bedoel

soos ek verstaan het jy jou hart laat gaan
asof jy kan bekostig om dit te verloor
jy’t als verrinneweer en toe kom vra vir meer
en as jy weg gaan bly daar bitter min hier oor

wat jy wou hê, het jy gevat
my hele wêreld in jou hand
dan verander jy weer in stof
terwyl my hart ontplof
terwyl my hart ontplof

jy weet as jy my hier los
het ek ‘n hart van stof
hеt ek ‘n hart van stof

jy weet jy’s my rede
my toеkoms my hede
jou hart is nog hier by my
jy kan alles van my vat
solank jy net hier bly

ek het gehoor jy het jou hart verloor
en dit was meer as wat jy ooit vir my wou gee
jy’t gese die hart wil hê wat die hart wil hê
maar jou hart is soveel meer as ‘n idee

wat jy wou hê, het jy gevat
my hele wêreld in jou hand
dan verander jy weer in stof
terwyl my hart ontplof
terwyl my hart ontplof

jy weet as jy my hier los
het ek ‘n hart van stof
het ek ‘n hart van stof
jy weet jy’s my rede
my toekoms my hede
jou hart is nog hier by my
jy kan alles van my vat
solank jy net hier bly

gee my net plek in jou hart
ek weet als is koud en verward
en hou my net hier in jou hart

dan verander jy weer in stof
terwyl my hart ontplof
terwyl my hart ontplof
jy weet as jy my hier los
het ek ‘n hart van stof
het ek ‘n hart van stof

jy weet jy’s my rede
my toekoms my hede
jou hart is nog hier by my

jy kan alles van my vat
solank jy net hier bly
jy kan alles van my vat
solank jy net hier bly
jy kan alles van my vat
solank jy net hier bly

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...