kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dewald wasserfall – geskiedenis كلمات اغاني

Loading...

hou vas
jy kan als kry wat jy wil
hou net vas aan wie jy is
en glo aan more

glo vas
jy’s gemaak vir beter dae
as die tyd kom, sê net, ja
en glo aan more

so wie sê jy’s nie goed genoeg nie?
wie’t gesê ons is nie bedoel vir meer
as wat ons nou om ons kan voel nie?
party van ons maak verskonings
maar die res van ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis

partykeer is ons verlore
maar onthou net ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis

voor jy weet is als by jou verby
voor jy verskonings gaan kry
kom maak geskiedenis met my

staan stil
dis ’n nuwe dag
’n nuwe dag
dis ’n nuwe rede om te wil glo

in jou
in jou hart en in jou mag
in jou toekoms en jou krag
en in jou more

so wie sê jy’s nie goed genoeg nie?
wie’t gesê ons is nie bedoel vir meer
as wat ons nou om ons kan voel nie?
party van ons maak verskonings
maar die res van ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis

partykeer is ons verlore
maar onthou net ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis

voor jy weet is als by jou verby
voor jy verskonings gaan kry
kom maak geskiedenis met my

kom maak geskiedenis met my
die lewe gaan so gou verby
as jy dit wil hê moet jy baklei

party van ons maak verskonings
maar die res van ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis

partykeer is ons verlore
maar onthou net ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis

party van ons maak verskonings
maar die res van ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis
partykeer is ons verlore
maar onthou net ons is gebore vir geskiedenis
ons maak geskiedenis

voor jy weet is als by jou verby
voor jy verskonings gaan kry
kom maak geskiedenis met my

kom maak geskiedenis met my
die lewe gaan so gou verby
as jy dit wil hê moet jy baklei
kom maak geskiedenis met my

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...