kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dewald wasserfall – eendag as ons groot is كلمات اغاني

Loading...

[verse 1]
was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud
die woorde te glo uit ‘n prinses se mond?
vir jou sal ek liefhê tot die dag van my dood
dit was waar vir ‘n rukkie, maar toe word ons groot
as ek kon kies sou ek dit oor wou hê
ek sal jou my nooit laat uitoorlê
jy weet hoe jonger ‘n hart, hoe groter die hoop
jy’t verander hoe ek nou deur die lewe loop

[chorus]
jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
dat as ons groot is
eendag as ons groot is
jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel
dat as ons groot is
eendag as ons groot is

[verse 2]
na alles oud, sal ek jou nooit blameer
jy was te jonk om woorde te wou keer
maar ek weet voor my siel
daar was oorgenoeg tyd
om te sê, jammer, jy wil ‘n belofte wegsmyt
[chorus]
jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
dat as ons groot is
eendag as ons groot is
jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel
dat as ons groot is
eendag as ons groot is

[verse 3]
ek verlang na die tye wat lank verby is
nou’s ons groot, ek mis
‘n belofte wat lank reeds verby is
was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud
die woorde te glo uit ‘n prinses se mond?

[chorus]
jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
dat as ons groot is
eendag as ons groot is
jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel
dat as ons groot is
eendag as ons groot is

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...