kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

dewald wasserfall – die anderkant van liefde كلمات اغاني

Loading...

ek het belowe ek sal jou op pas
en jy’t gesê jy hou vir altyd vas
maar die werklikheid is die werklikheid
soveel anders as die droom

ons het ged_nk ons sal altyd wees
maar miskien het ons dit mis gelees
miskien het ons geweet
maar wat weet ons nou eintlik?

van wat dit vat om oor te begin
wat dit vat om weer te probeer
wat het ons laat d_nk dat ons kon staan vir soveel meer?
en aan die anderkant van liefde
het ek jou klaar vergewe
ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
en jy moet aangaan met jou lewе

so kom ons hou die vrede
vеrgeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde

die tyd kan alles genees
en nou kan altwee van ons beter wees
miskien moet ons besef ons het alby dalk iets geleer van
wat dit van om oor te begin

wat dit vat om veer te probeer
wat het ons laat d_nk dat ons kon staan vir soveel meer

en aan die anderkant van liefde
het ek jou klaar vergewe
ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
en jy moet aangaan met jou lewe

so kom ons hou die vrede
vergeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde
aan die anderkant van liefde
het ek jou klaar vergewe
ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
en jy moet aangaan met jou lewe

so kom ons hou die vrede
vergeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde

so kom ons hou die vrede
vergeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...