dewald wasserfall – brandewyn weg van beautiful كلمات اغاني
een aand by die bar het ons lekker gekuier
gratis drank is op die spel, hoe kan ons dit nou weier?
dis daai tyd van die aand wanneer jy begin spesiaal raak
ek bel toe my pêl vir ’n yskoue bier
hy’s die tipe ou wat slaap wanneer hy moet bestuur
hy’s ’n klein bietjie vaak, maar dis wat hom spesiaal maak
en kan niemand meer van hom hou nie?
hy’s nie die tipe ou wat rockets kan bou nie
en hy’s ’n brandewyn weg van beautiful vanaand
hulle sê, kom by, maar hy kom nie by nie
hy’s nie die tipe ou wat meisies verlei nie
en hy’s ’n brandewyn weg van beautiful
’n brandewyn weg van beautiful vanaand
na sy derde dubbel begin die man steier
en al sy versoeke word onmiddelik geweier
as dit so begin raak moet jy al jou moed bymekaarmaak
hy trek ’n blondekop nader en sê, luister hier
ek’s die tipe ou wat sorg vir ure se plesier
sy d_nk dis ’n leuen, of hy trek maar net haar been
want hy’s alweer alleen
en kan niemand meer van hom hou nie?
hy’s nie die tipe ou wat rockets kan bou nie
en hy’s ’n brandewyn weg van beautiful vanaand
hulle sê, kom by, maar hy kom nie by nie
hy’s nie die tipe ou wat meisies verlei nie
en hy’s ’n brandewyn weg van beautiful
’n brandewyn weg van beautiful vanaand
hy’s die tipe ou teen wie jou ma jou waarsku
hy drink sy kitspersoonlikheid
hy is ’n bietjie menssku
en vir sy volgende toertjie gaan hy nooit weer dans nie
en kan niemand meer van hom hou nie?
hy’s nie die tipe ou wat rockets kan bou nie
en hy’s ’n brandewyn weg van beautiful vanaand
hulle sê, kom by, maar hy kom nie by nie
hy’s nie die tipe ou wat meisies verlei nie
en hy’s ’n brandewyn weg van beautiful
’n brandewyn weg van beautiful vanaand
hy’s beautiful

hy’s beautiful vanaand
كلمات أغنية عشوائية
- zakhary › zakhary – mad كلمات اغاني
- takura zim › takura (zim) – no stopping كلمات اغاني
- bandmanjavii › bandmanjavii – bandit كلمات اغاني
- k a a n › k.a.a.n. – breakthrough كلمات اغاني
- beroz papito › beroz papito – bad bitch كلمات اغاني
- heiakim › heiakim – my head hurts كلمات اغاني
- typan › typan – keeper of the gate كلمات اغاني
- pierrxt › pierrxt – mentiras doces demais para serem ignoradas كلمات اغاني
- furick › furick – lsd كلمات اغاني
- alberto lionetti › alberto lionetti – nessun rumore كلمات اغاني