kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

david kramer – so long skipskop كلمات اغاني

Loading...

pak op, pak op
sit jou goedjies op jou kop
môre gaan ons weg
ver van hier weg
skipskop skipskop
wanneer hou die dinge op?
swaarkry lê net voor
die blou berge oor

overberg se mens is ek gebore
op die plek skipskop
nes my pa en sy pa ook
hier deur die duine, loop ons se spore
hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
wat ken ek anders

as die bloudam se branders
die wolke en die winde wat hier waai
verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
sê maar so long skipskop
skipskop sê goodbye

linkerhand, regtehand
watse kant lê die plek misverstand?
-sseblief meneer ag sê tog weer
is dit die pad wat ons moet môre vat
‘n stukkie lê hier en ‘n stukkie lê daar
stukkies van my lewe julle lê deurmekaar

tel op tel op vir shorty en vir pop
gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
wat ken ek anders
as die bloudam se branders
die wolke en die winde wat hier waai
verkoop jou bootjie pak op jou goedjies
sê maar so long skipskop
skipskop sê goodbye

sê maar so long skipskop
skipskop sê goodbye

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...