kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

danile tshazibane – vani plaas (official كلمات اغاني

Loading...

vani plaas (official lyrics)
by danile tshazibane

verse 1
hulle se jy is vark van jy lyk soos n vark
hulle sê jy maak geraas van jy is van die plaas
net omdat ek mr price dra, is ek nou swaak?
is jy nou beginne praat bra daan is jy te laat

jy se mos ek is van die plaas, my broe ek salju verlaat
al die meisies in die kasi het my hart gesteel
van die ouens vat en trap die meisies soos hulle wil
ek is op n pos, ek is soos n leeu wat brul

jy het niks se my hoekom se my skaam om te vra
al die mense in die straat ken die van van jou pa
jy huil alleenag in jou kamer van jy is honger my bra
jy verbeel jou brood en jam ma daas niks in die kas

my beste vrinne het gevra “nou hoeko is jy so maal?”
kyk hoe loop ek vandaaag my broe ek is die verhaal
die here het gese my broe jy moet die waarheid vertel
in alles wat jy doen my broe jou ouers het jou geskêl

hook 1
eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?

eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?

verse 2
ek het die bek om te praat
elke dag is vandag
ek het geloop op die draad
dus hoekom ek gee jou raad

jy ry n kar in die straat
jy sien my ek loop verby…
nou hoekom ry jy veby?
ek het gesê eksalju kry

nou wag n niekie my broe…
kom ek gee jou die som:
onthou jy toe ek gesê het ek sal dit maak in die lewe. wel elke een van vrinne het hul besluite geneem

luister dames en nere! waas die appels en pere?
waas die ouens wat gesê dit hulle is jou verlede?

hulle hou jou onderdruk, want dus hoekom jys so geskruk
die verlede van jou kas oukie het jou geruk
ek is jammer my suster ma jy moet nou so gedruk
elke ding wat jy soek… moenie vegeet om te bid

die here is saam met jou… hoop jyt geluister mevrou, als vani beste vijou… van hulle wag net vir jou

die here is saam met jou… hoop jyt geluister mevrou

hook 2
eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?

eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

ek is die oukie van die plaas, ek het n broek gedra
hoekom as ek bid dan sê my ek het jou gepla?

bridge hook::::
eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

eer jou ma en jou pa hulle’s lief vir jou
met in alles wat jy doen hulle bid vir jou

#vaniplaas #daniletshazibane #uitdieglas

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...