danile tshazibane – noord kaap كلمات اغاني
noord kaap (official lyrics)
by danile tshazibane
hook
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
moenie maak my kwaad!
moenie maak my kwaad!
moenie! moenie!
moenie maak my kwaad!
moenie maak my kwaad!
moenie moenie!
verse 1
jy maak jou mooi virdie straat!
jys alwee opi pad!
jou voete ruik straat!
jou voete ruik straat yyyyyaaaah jou voete ruik straat!
hoe sal jy nou maak? hoe sal jy nou maak? hoe sal jy nou maak?!
jou ma het gepraat, jou ma het gepraat yyyyyaaaah ja jou ma het gepraat!
ek het gesê die noord kaap is die beste, nou wilj my sê dat n mens is die slegste?!
n mens maak n noord kaap, n mens maak n wes kaap, n mense maak oos kaap, nou hoor jy my yster?
hook
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
moenie maak my kwaad!
moenie maak my kwaad!
moenie! moenie!
moenie maak my kwaad!
moenie maak my kwaad!
moenie! moenie!
verse 2
diezet is nou naby, ons druk vir n naweek!
ons druk vir n naweek!
ons druk vir n naweek!
ons druk vir n naweek!
die straat is al naat, so mooi is n staat
die mense sal wag, want ons is n flag
ons sal besluit of ons loop in die straat!
kyki, my mense het almal gepraat!
sannie sê sannie sal sewe sakke sout sleep
sonder sannie sê sus sannie sleep swaar…
sannie sê sannie sal sewe sakke sout sleep
sannie sê sewe sakke sout sleep swaar!
isj al wakker? is jy al wakker ons is in die straat
kom nou my broe!
kom nou my broe!
kom nou my broe!
hook
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
ek is vani noord kaap
ek is vani noord kaap
ek is… ek is…
moenie maak my kwaad!
moenie maak my kwaad!
moenie! moenie!
كلمات أغنية عشوائية
- myykah › myykah – volatile كلمات اغاني
- teeway › teeway – covid كلمات اغاني
- freeze the atlantic › freeze the atlantic – conflict! conflict! كلمات اغاني
- abbas bagirov › abbas bağırov – həyata küsmə كلمات اغاني
- o s t r magiera › o.s.t.r. & magiera – univ€r$um كلمات اغاني
- victoria justice › victoria justice – stay كلمات اغاني
- dj sims prodigo › dj sims & pródigo – vamos bafar كلمات اغاني
- skylite › skylite – unfair كلمات اغاني
- junko ohashi › junko ohashi – メビウスの輪 (moebius no wa) كلمات اغاني
- sirenia › sirenia – towards an early grave كلمات اغاني