kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

cream machine – raak taatie كلمات اغاني

Loading...

[intro]
cream
hoe lykit bru
hoeveel keer moet djy die jongens wys bru
ek wietie ghazi

[verse 1]
ek lam hier met lang biere
skarreling for money, i’m af bene
i got a big tummy van lux liewe
i need a six pack but not like die maag spiere
ek draf nie, ek is moesie laf nie neh
my fondasie gebou met bakstene
lovvy se vir jou hubby ek is john cena
ek push b_ttons call me the drug dealer
vannie kaap, die is maar nеt die gham leader
[?] vir papsak as diе rum duur is
brasse stap lank pad virrie club liewe
os het karre wat vertrap is met dai stuck fever
[?]
ja djy ek kommie met die lag nie neh
wys, wys my gou net waar die kantien is
laat os las vir so ag of ‘n krat biere
mc’s hate op ‘n man [?]
maar cream kyk net vir papiere

[chorus] x2
raak taatie, heel nag party
nee wat os weet van slaapie
yes kan ‘n man nie keel nat makie
moenie maak of jy nie weet wat klap nie

[verse 2]
as djy saam my skud sal djy moet besit
otherwise gaan os jou verby skud
syp op skuld, ek soek net bewys stuk
drie maande bank statement en jou payslip
kry dit, uit gesit innie fynskrif
djy’s die gesypste maar koppel net ‘n vyf klip
move op die dans, shake it till you make it
dan lyk it djy kry fits die way djy jou lyf skud, uh
dit lyk tik is nou die meirre se favorite
die way sy wil oor my, wil oor my trip
sal ‘n man sweer sy gebruik it
but eintlik soek sy net ‘n vrystuk
but nai ek is duidelik
ha ah, nai ek is duidelik
djy kan maar waai ek is stryd op dai wyn tip
djy’s die vibe skoon doppe meti ys neh
en lossie coke en jive, raak wasted
sy wave op my page
yarre sy skud haar leka lyf plus sy strip naked
kom raak ek wys dis ‘n hy met ‘n [?] op
my flip ek sal minnere moet syp
[chorus] x2
raak taatie, heel nag party
nee wat os weet van slaapie
yes kan ‘n man nie keel nat makie
moenie maak of jy nie weet wat klap nie

[bridge] x2
baba wanne kan ‘n man dan kom
wanne kan ‘n man dan blom, ha ha
os kan [?] dans op love songs
[?] hulle kan maar praat van os, ha

[verse 3]
ooh, ek soek net ‘n goose net vir nou, ooh
sy move leka oppie vloer met ‘n flow
[?] and you never know
eks daai bru van jou drome ek proof dit net gou
die bru het jou bou bring dit die kant vermy
moet my nie dare nie ek wiet van baklei
ek doen it heavy en wie kan my stry
ek is ‘n savage, djy wiet dan van my
kyki, ek willie he nie maar gie maar gie maar
sy wil it net wiet en she’s ‘n diva
sy is ‘n sandwich [?]
hoe nie van share nie want dis ‘n ghiempa
[chorus] x2
raak taatie, heel nag party
nee wat os weet van slaapie
yes kan ‘n man nie keel nat makie
moenie maak of jy nie weet wat klap nie

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...