kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

cream machine – hip hop is trug كلمات اغاني

Loading...

[verse 1: cream machine]
nou wiet almal wie is ek
die cream wat rap met my dialect
ek laat jou speakers klop asof dit v_g_n_’s het
en die’s maar net ‘n period, ek is siek van wack
sogenaamde mc’s wat skaars op ‘n beat kan rap
djy is ‘n sigaret go smoke at home
in jou geval is hip_hop ‘n no smoking zone
bad to the bone hierdie ou hou die throne
i roll on me own you don’t know me homes
djy moet die respect of djy moet reconnect soes die internеt
mense het diе gebrek aan ‘n hip hop intellect
en die’s maar net my approach
ek is siek van wack sogenaamde b_boys
wat skaars op ‘n beat kan step
[?]
bruin stormaz is nou innie slag huis, so wag djy
ek slaughter vir jou met ‘n bedonerdte flow
droppit raw in ‘n show met daai verses
wat true hip hoppers van hou
julle weet dan ek is constantly altyd besig met positivity
ek overpower negatiewe rap
en die is maar net in die mix
ek moeg van wack sogenaamde dj’s
wat skaars op ‘n beat kan scratch
[chorus: cream machine] x2
hip hop is terug
hip hop is terug
hip hop is terug
hip hop, hip hop is terug

[verse 2: bitter]
hip_hop is nou terug in it
geskiedenis ek vat terug innit
toe hip_hop music vroeer jare begin it
met regte beats wat jou binneste gewikkel it
niemand was mal nie maar nogsteeds het die ding geruk
met volle bors het ‘n mc sy verse gespit
alles in gesit djy sal d_nk ek kry ‘n punt vir dit
b_boys het mekaar op geeet en ingesluk
dj’s was die ouens wat vermy beindruk
dit is dit van in die tyd van tussen
in die tussen tyd was dit net ‘n mislukking
confuse my music met gangsterism
mc’s stig kampe soos gangs in prison, uh
b_boys doen wat hulle scan in films
dj’s scratch te min [?]
ek bring it terug soos ‘n [?]
djy se djy is hardcore maar djy is sag soos kussings

[chorus outro: cream machine] x2
hip hop is terug
hip hop is terug
hip hop is terug
hip hop, hip hop is terug

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...