kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

corlea – uit klip gekap كلمات اغاني

Loading...

‘n vrou
alleen
is uit gekap in klip en steen

haar pyn
haar seer
word diep gebêre en beheer

en stadig maar seker
leer sy die trane keer

gee my
gee my net ‘n rede
bring my hart sy vrede
wys my net die plan hier
wees my lug in donker
ek weet ek sal weer op staan
‘n vrou kan baie vat
want sys uit klip gekap

en weg was jy
geskeer
my hart hier uit my sy
geen hoop
geen droom
my siel is saam met jou verneem

en stadig maar seker
maak die jare my weer heel

gee my
gee my net ‘n rede
bring my hart sy vrede
wys my net die plan hier
wees my lig in donker
ek weet ek sal weer op staan
‘n vrou kan baie vat
want sys uit klip gekap

my hande is my vrede
my voete is my rigting
ek loop die pad aleen

gee my
gee my net n rede
bring my hart sy vrede
wys my net die plan hier
wees my lig in donker
ek weet ek sal weer op staan
‘n vrou kan baie vat
want sys uit klip gekap

wys my net plan hier
wees my lig in donker
ek weet ek sal weer op staan
‘n vrou kan baie vat
want sys uit klip gekap

sys uit klip gekap
sys uit klip gekap

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...