kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

christia visser – die deur كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
hier in die stilte
jy praat, ek hoor niks
gebruik vreemde woorde
vermaak, vermis
ń huis is die plek waar jou siel kan bedaar
hier waar ek staan val my siel in mekaar
jy maak jou tuis agter hoeke by haar is dit waar is, dit waar

[koor]
jyt die deur oop gelos
en die monsters wil in
en ek weet ek moet gaan
want dis net die begin
jy het die deur oop gelos
dis’n helse gemors
(jy het)

jyt die deur oop gelos
en ek staan vervries
en my bene gee in
ek smeek asseblief
maar jy het die deur oop gelos
jyt die deur oop gelos
(jy het)

[vers 2]
my asem lê vlak
ek wil minder onthou
die rooi vlae weer terug pak
ek wil
ek wou
want hoe meer ek onthou
hoe meer vrede traak my
ek sien jou verdwyn
al het ons almal verbly
my grootste verlies is die einde van my
ek is klaar
ek is klaar

[koor]
jyt die deur oop gelos
en die monsters wil in
en ek weet ek moet gaan
want dis net die begin
jy het die deur oop gelos
dis’n helse gemors
(jy het)
jyt die deur oop gelos
en niks kan vervries
en my bene gee in
ek smeek asseblief
maar jy het die deur oop gelos
jyt die deur oop gelos
(jy het)

[vers 3]
voel warelwinde
tot daar is onkunde
seer en teer en weer
sonlig wil in kruip
ek wil dit vas gruip
meer probeer beheer
meer probeer beheer

[koor]
jyt die deur oop gelos
en die monsters wil in
en ek weet ek moet gaan
want dis net die begin
jy het die deur oop gelos
dis ń helse gemors
(jy het)

jyt die deur oop gelos
en niks kan vervries
en my bene gee in
ek smeek asseblief
maar jyt die deur oop gelos
jyt die deur oop gelos

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...