kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

christia visser – 17 shots كلمات اغاني

Loading...

(verse)
vir my duiwels op muizenberg se strand
vir bedrog want sy oorspeel haar hand
vir die draaie wat my rolmodel nou ry
vir die skade waar angstigheid my lei

vir die kere wat ek oorgee aan my lyf
te veel d_nk met ‘n pen wat nie wil skryf
vir die leuens wat ek myself maak glo
as ek vergeet my huis is bo

(chorus)
sewentien shots
nooit ged_nk dat ek jou so gou weer sien nie
sewentien shots
om en om en om die rondtе is weer op my
slaan hom weg, slaan hom weg
gooi hom terug, gooi hom tеrug
laat hy val cheers vir eers
drink drink drink drink sewentien shots
om myself te vind

(verse)
vir my hart wat op ‘n drip moet gaan le
vir die dinge wat ek wil maar nooit sal sê
vir insecurities ontspoel
vir my siel wat way te veel wil voel
vir die spasie tussen liefde en geluk
vir die blomme wat sal doodgaan as ek pluk
vir die toekoms die verlede en die
nou en vir alles wat ek eendag gaan berou

(chrorus)
sewentien shots
nooit ged_nk dat ek jou so gou weer sien nie
sewentien shots
om en om en om die rondte is weer op my
slaan hom weg, slaan hom weg
gooi hom terug, gooi hom terug
laat hy val cheers vir eers
drink, drink, drink sewentien shots
om myself te vind

vir nou, vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek
vir nou, vir nou sal ek doen net wat ek wil
vir nou, vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek
vir nou, vir nou sal ek glo net wat ek moet

(chorus)
sewentien shots
nooit ged_nk dat ek jou so gou weer sien nie
sewentien shots
om en om en om die rondte is weer op my
sewentien shots
nooit ged_nk dat ek jou so gou weer sien nie
sewentien shots
om en om en om die rondte is weer op my
slaan hom weg, slaan hom weg
gooi hom terug, gooi hom terug
laat hy val cheers vir eers
drink, drink, drink sewentien shots
om myself te vind
om myself te vind
om myself te vind

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...