kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

chase lutron – ravi كلمات اغاني

Loading...

verse 1

os dwaal in n fase waar jou alles te min is
dwase wil slim is
barbare is civil
gesigte raak gefilter
want swartes wil wit is
almal yuck n kamera
dis maar min wat kan skulder
asblikke praat van manne is vullis
als dit vir aandag
belaglik en misluk
slange is giftig
maar ons het die teenmiddel
seen hulle
geen limit
preek vivid
beeld sinne
sweet drippels tap but ek druk deur die mos pit
verkondig die gospel
apostles se doctrine
ondergrond godskind
bots in die gauntlet
in konflik bring ons skrif met voltron se mondstuk
my walk is n portrait gevorm in die donker
but diе modern dag prophets raak gevorm dеur ponde
ons haunt hulle
raak wys as ons toe sak
gryp aan die truth
of ek deposit klei in jou oegbank
hook:
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
verse 2

troepe raak oproerag
but maak nog once du’a
manne soek ‘n upper room,but haat vir golgoeta
charlatans sal gedoep raak
by die voet van die kruis
kan n boek van dit skryf
bring die vloedwaters uit
geloef van mustard boem
voeg it daar by
my bloed raak gesoek but ek moet aan getuig
dis hoekal die prys
wat jy betaal by die nou poort
straat van goud loop
aarde se sout stroom
hou oe oop
bou voort in die tough tyd
troonkamer boodskap patroon maak die hart ryn
maak plak vas,swart skaap sal sy dag kry
jakals sal hard buig
sak en as raak wys
draf in sagte sand
waar sal hy krag kry
master van die art
kan met n harde kwas glas paint
want chase gee die facts,hulle kom
met emotion/
jy soek n gesprek,hulle kom met n houding!
hook:
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou
as ons gister moet vergeet,hoe gaan ons more dan vandag onthou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...