brendan peyper – ek gee jou my woord كلمات اغاني
jy tel jou hand op en jy wys my weg
en soos ek omdraai raak die seer te erg, maar ek bly vas hou
dorpe kom en gaan maar jy is st–ts by my
by elke afruk voel ek, ek gaan jou daar kry
maar dan tref realityd my
jy kan hardloop maar nie wegkryp nie
my liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
ek weet die sterre wag vir my en jou soos ‘n
happy ending in die reën dans ek met die een
in my arms waar jy word, ek gee jou my woord, ek gee jou my woord
ek is lief vir jou met elke deel van my
my grootste wens is dat ek tyd kan terug kry
jy’s die een waarvoor ek my lewe sal gee
om voorwaarlik staan ek by jou elke tree
jy kan hardloop maar nie wegkryp nie
my liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
ek weet die sterre wag vir my en jou soos ‘n
happy ending in die reën dans ek met die een
in my arms waar jy word, ek gee jou my woord
al die oseane sal ons nooit kan skei
maar tot later sal jy eers hier in my drome bly
jy kan hardloop maar nie wegkryp nie
my liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
ek weet die sterre wag vir my en jou soos ‘n
happy ending in die reën dans ek met die een
in my arms waar jy word, ek gee jou my woord
ek gee jou my woord
ek gee jou my woord
كلمات أغنية عشوائية
- t rbb › t.r@bb – slow down كلمات اغاني
- glenn medeiros › glenn medeiros – nothing’s gonna change my love for you كلمات اغاني
- golec feat quako delekta kojot › golec feat. quako, delekta, kojot – panorama كلمات اغاني
- kalibus › kalibus – o fejmie stereotypowo كلمات اغاني
- omega el ctm › omega el ctm – el sur es hardcore 2012 كلمات اغاني
- martin stenmarck › martin stenmarck – happy ending كلمات اغاني
- lekko stronniczy › lekko stronniczy – wróć radosławie kotarski كلمات اغاني
- wizzac › wizzac – new home كلمات اغاني
- classixx › classixx – safe inside كلمات اغاني
- sysyphe › sysyphe – sinking كلمات اغاني