kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bouwer bosch – tiekiedraai كلمات اغاني

Loading...

hoor jy
hoe my hart klop deur die geraas
as ek voor jou staan is jy verbaas
al my moed is op my een mou toe gevou
my been ek sê ek hou van jou
hoor jy
ook die trou mars as ‘n klok lui
ek en jy
hier wil ek vir altyd bly

in jou arms kan alles om my vergaan
deur die donderweer sal ek by jou staan
ek ken al die sterre nou op hulle naam
ek kan reel dat ons dans op die vol maan
sal jy saam gaan
sal jy, sal jy saam gaan
sal jy saam gaan
sal jy, sal jy saam gaan
sien jy
hoe ek die tyd vir ons laat stil staan
niemand anders my kan verstaan
hoe my hand bewe as ek vir jou wag
tiekiedraai
onbeskryflik fokus wraai
sien jy
ook die son wat vir die maan wag
dag en nag
ons gaan saam vir altyd lag

in jou arms kan alles om my vergaan
deur die donderweer sal ek by jou staan
ek ken al die sterre nou op hulle naam
ek kan reel dat ons dans op die vol maan
sal jy saam gaan
sal jy, sal jy saam gaan
sal jy saam gaan
sal jy, sal jy saam gaan

alle mal meisie ek kan vergeet
daar’s nie ‘n kans dat sy my naam weet
tien uit tien is wat ek verdien
al is sy ‘n sewe wil ek haar steeds sien
ek vat maar ‘n kans met die eerste dans
en half pad deur vind ek sy’s spaans
sy sê hey my gustas, hey, hey my gustas
ek druk toe my foon en probeer vertaal
dit draai draai net ‘n spoekies verhaal
dis nie moeilik om met haar te verstaan
ek probeer iets sê in my lyftaal
haar gewat en in haar oë gestaar
ek kry toe my moed bymekaar
en sê hey my gustas, hey, hey my gustas
in jou arms kan alles om my vergaan
deur die donderweer sal ek by jou staan
ek ken al die sterre nou op hulle naam
ek kan reel dat ons dans op die vol maan
in jou arms kan alles om my vergaan
deur die donderweer sal ek by jou staan
ek ken al die sterre nou op hulle naam
ek kan reel dat ons dans op die vol maan
sal jy saam gaan
sal jy, sal jy saam gaan
sal jy saam gaan
sal jy, sal jy saam gaan

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...