kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bouwer bosch – melkweg كلمات اغاني

Loading...

sonskyn kind
met die hartseer oë
laat jouself toe om
geluk af te keer
voel soms die seer
voel soms die seer
hartseer en smart
mag jou besoek
aan jou voordeur klop
trane is
hier om weg te was
die seer weg te was

sonneblom met om die groot oë
vat ‘n oomblik en rus
onder die son sal ek hier langs jou lê
tot die nag uitkom
en dan vir rede om te leef
vir die elke ster uitd_nk
tot ons die melkweg vorm
uit woorde van bo
wegwaai siеl
met die kinder hart
mеt jou muur gekraak
dra jou letsels
op jou trui se mou
laat dit jou om fou
dat jy dit kan uittrek
as dit moet, as jy wil
as jy weet dis wat jy moet doen

sonneblom met die groot oë
vat ’n oomblik en rus
onder die son sal ek hier langs jou lê
tot die nag uitkom
en dan vir rede om te leef
vir elke ster uitd_nk
tot ons die melkweg vorm
uit die woorde van bo

raaisel kind hou jou kop bo die wolke
jou voete op myne
ek sal jou leer dans
raaisel kind hou jou kop bo die wolke
jou voete op myne
ek sal jou leer dans
raaisel kind hou jou kop bo die wolke
jou voete op myne
ek sal jou leer
sonneblom met die groot oë
vat ‘n oomblik en rus
onder die son sal ek hier langs jou lê
tot die nag uitkom
en dan vir rede om te leef
vir elke ster uitd_nk
tot ons die melkweg vorm
uit die woorde van bo

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...