kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bouwer bosch – hopelik كلمات اغاني

Loading...

kyk uit vir jouself in die donker
die liggies is skaars maar dis helder
pasop vir die wat jou blind maak

dra jou
hart op jou mou
jou siel in jou sak
jou gedagtis in jou hart
en wees eerlik
met jouself
wees eerlik

wees oop om te val deur die lewe
vervelig aspris skuif ons nader
aan die wat ons wil heelmaak
dra jou hart op jou mou
jou siel in jou sak
jou gedagtes in jou hart
en wees eerlik
met jouself
wees eerlik

hopelik sal ‘n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
ek’s jammer ek sê wat ek d_nk
moet ek eerder d_nk wat ek sê?
hopelik sal ‘n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
ek’s jammer ek sê wat ek d_nk
moet ek eerder d_nk wat ek sê?

hopelik sal ‘n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
ek’s jammer ek sê wat ek d_nk
moet ek eerder d_nk wat ek sê?
hopelik sal ‘n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
ek’s jammer ek sê wat ek d_nk
moet ek eerder d_nk wat ek sê?
hopelik sal ‘n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
ek’s jammer ek sê wat ek d_nk
moet ek eerder d_nk wat ek sê?
hopelik sal ‘n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
ek’s jammer ek sê wat ek d_nk
moet ek eerder d_nk wat ek sê?

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...