kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bouwer bosch – 1984 كلمات اغاني

Loading...

sê my nou
wat moet ek doen
dat jy my verstaan
jy weet dis nie dieselfde nie
nie dieselfde nie
ek sê, kyk nou mooi na dit wat gebeur
almal om jou stel jou net teleur
jy verdien dit nie
jy verdien dit nie

so ek sê jou nou wat
ons vat mekaar se hand
jy moet nou ophou keer
want ek gaan aanhou probeer
dis die einde wat tel
ja, die middel is hel
dis die einde
dis die еinde
jy my nie keer nie
ek wil staan niе
almal om my
is almal ewe skaam
dis hier waar almal in gelykheid dans
ek weet nou maar jy weet nie
ek kan nie langer aan jou vashou nie
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself

leen my net jou soekende gedagtes
deel met my hoe jy na die wêreld kyk
na die wêreld kyk (wêreld kyk)
ek stel voor ons dans in ander’s se skoene
ritme gaan verskil
maar weet ons regtig wat ons doen?
wat ons regtig doen?
so ek sê jou nou wat
ons vat mekaar se hand
jy moet nou ophou keer
want ek gaan aanhou probeer
dis die einde wat tel
ja, die middel is hel
dis die einde
dis die einde
jy my nie keer nie
ek wil staan nie
almal om my
is almal ewe skaam
dis hier waar almal in gelykheid dans
ek weet nou maar jy weet nie
ek kan nie langer aan jou vashou nie
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself

op ’n berg se punt sal ek aanhou skree
op ‘n wolk se rand sal ek aanhou skree
teen die son se w_ng sal ek aanhou skree
voor die twyfel my omvou sal ek jou naam skree

moet my nie keer nie
ek wil hier staan nie
almal om my
is almal ewe skaam
dis hier waar almal in gelykheid dans
ek weet nou maar jy weet nie
ek kan nie langer aan jou vashou nie
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
ek is jammer ek gee nie op nie
ek soek net myself
op ‘n berg se punt sal ek aanhou skree
op ’n wolk se rand sal ek aanhou skree
teen die son se w_ng sal ek aanhou skree
voor die twyfel my omvou sal ek jou naam skree

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...