kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bok van blerk – op walvisbaai كلمات اغاني

Loading...

op walvisbaai lê my hart diep gesaai
in sand so diep soos strome
ek kan onthou
die eerste dag soos die wind waai deur jou hare
en sê vir my groei my hart steeds by jou
jou water vul my are
nou wag ek hier so vêr weg van jou
hoop die wind waai jou treug en gou

woestyne herriner my aan jou
en goud, donker blou
‘n hawe, waar drome kan aanbly
die see en die sand vir jou

op walvisbaai
op walvisbaai
op walvisbaai is my siel diep gedoop
ek brand vol liefdes drome
ek wil onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare

woestyne herriner my aan jou
en goud, donker blou
‘n hawe, waar drome kan aanbly
die see en die sand vir jou

woestyne herriner my aan jou
en goud, donker blou
‘n hawe, waar drome kan aanbly die see en die sand vir jou
op walvisbaai
op walvisbaai
op walvisbaai
op walvisbaai

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...