kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bok van blerk – anderkant die treinspoor كلمات اغاني

Loading...

ek onthou die wilson toffies in jou mond
die soetste geure wat net ek kon proe
met ons geheime soen
ek onthou my pa se woorde
sy’s nie goed genoeg vir jou
en ek moes jou laat gaan
my hart het daar gaan staan

daar anderkant die treinspoor
wens ek kon dit weer hoor
die skater in jou stem soos wat jy lag
die drome van die dae wat nog op ons wag
daar anderkant die treinspoor
wens ek het jou nooit vеrloor
want ons sou nooit kon trou
al was my hart by jou
al was dit so verkeerd
daar anderkant die trеinspoor

ek onthou die smaak van koffie in jou mond
die diepste geure wat net ek kon proe
met ons verbode soen
ek onthou my ma se woorde
hy’s nie goed genoeg vir jou
en ek moes jou laat gaan
my hart het daar gaan staan
daar anderkant die treinspoor
wens ek kon dit weer hoor
die skater in jou stem soos wat jy lag
die drome van die dae wat nog op ons wag
daar anderkant die treinspoor
wens ek het jou nooit verloor
want ons sou nooit kon trou
al was my hart by jou
al was dit so verkeerd
daar anderkant die treinspoor

daar anderkant die treinspoor
wens ek kon dit weer hoor
die skater in jou stem soos wat jy lag
die drome van die dae wat nog op ons wag
daar anderkant die treinspoor
wens ek het jou nooit verloor
want ons sou nooit kon trou
al was my hart by jou
al was dit so verkeerd
daar anderkant die treinspoor

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...