kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bittereinder – skerm كلمات اغاني

Loading...

[afrikaans]

[verse 1 / vers 1]
trust my, of jy hoef nie
trust is moerse risky
informasie is deursigtig soos die water in jou whiskey
feeling lekker frisky
die hoofweg is binêre
kom ons sit en kyk hoe al die eens die nulle bêre
sies maar jys suggustief ek gaan ‘n complaint maak
lirieke eksplisiet kodes geknoop in vuil taal
dis reg jy mag maar, eks aan die brand soos magma
die uitsendings klagtes kommisie in my rugsak
ek glo in die media, ek benodig die illisie
elke woordjie is ‘n pixel, elke oog ‘n televisie
kyk nie regtig nuus nie, maar ek weet mos genoeg
ek weet wie ek moet lek en op wie ek moet spoeg!

[verse2 / vers 2]
o weet jy rerig, vat jou goed en trek ferrera
jy’t heeltemal mis getweet, voertsek van der merwe
digitale misverstand
the screen might be on but n-body’s home fans of vibration syndrome, information overload the beachball is spinning the blue screens of death, the system is winning, i just cannot deal
chill man jy raas, kyk ‘n tutorial gedra jou soos ‘n baas
skerm maak my wakker, skerm 9 to 5
skerm in die aande, skerm to survive
skerm in die donker, share it on a screen
like, like, like, like voer my dopamien
dis ‘n hele generasie waaroor ek my onverm
maar vanaand sien ek net my eie gesig in die skerm

[chorus]
vergruis die berigte, vermorsel die valse inligting
miskien is dit tyd vir die system to get a good taste of its own medicine

maak oog kontak met die sinner en beskerm opervlak
maak oog kontak met die sinner en beskerm opervlak
maak oog kontak met die sinner en beskerm opervlak
maak oog kontak
oog kontak
oog kontaaaaaaak!!!!!

[chorus]
vergruis die berigte, vermorsel die valse inligting
miskien is dit tyd vir die system to get a good taste of its own medicine

…..

vergruis die berigte, vermorsel die valse inligting
miskien is dit tyd vir die system to get a good taste of its own medicine

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...