bernice west – hemel op aarde كلمات اغاني
[vers 1]
sal jy verstaan as ek jou in die nag dalk agter los
uit geknip in die eenvoud jou seer in die die ruimte gepos
want jou stiltes verstaan my nie
ek wou praat maar jy antwoord nie
sal jy padlangs loop as ek jou dan moet verlaat oh
steeds ‘n goeie daad pleeg en die mense om jou vermaak
ons was goud maar nie kleurvol nie
ons was een maar nie eerlik nie
[koor]
hemel op aarde
gooi my kleek my in genade
op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
hemel op aarde is net ‘n oomblik saam met jou
[vers 2]
hiers ‘n dubbel lyn getrek ek hoor jou dan in die ander kant
jy het my dan afgemerk die heining op jou liefdes baan
ek het probeer maar jy was uit verhuur
ons gegee maar jou oe was te diep
[koor]
hemel op aarde
gooi my kleek my in genade
op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
hemel op aarde is net ‘n oomblik saam met jou
[vers 3]
o ek verlang daarna wat ons wat ons eens saam was
jou woorde het my klei gemaak tot dat ek jou kon pas
maak vry hierdie las
die las, die las
[koor]
hemel op aarde
gooi my kleek my in genade
op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
hemel op aarde
op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
hemel op aarde is net ‘n oomblik saam met jou
كلمات أغنية عشوائية
- the jerry cans › the jerry cans – northmart كلمات اغاني
- jake sims › jake sims – ashes كلمات اغاني
- sycamour › sycamour – bathsheba كلمات اغاني
- sesame street › sesame street – keep the park clean for the pigeons كلمات اغاني
- aws › aws – világposztolás كلمات اغاني
- young mvchetes › young mvchetes – us كلمات اغاني
- mary wells › mary wells – i’ve got a notion كلمات اغاني
- banjax › banjax – the deal كلمات اغاني
- rasa rus › rasa (rus) – молодым (young) كلمات اغاني
- barnzilla › barnzilla – no sense كلمات اغاني