kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

barto (afrikaans) – h2oë كلمات اغاني

Loading...

ek het ged_nk ek soek die reën
ek het ged_nk ek soek die see
nie geweet ek gaan dit vind in haar oë
ek het ged_nk ek soek die reën

[verse 2]
ek het ged_nk ek soek riviere
wat loop tot in die mond
nie geweet ‘n hart kan dieper as diep
ek het ged_nk ek soek die reën

[chorus]
haar twee oë, as haar twee oë kyk vir
my dryf my wêreld verby my
haar twee oë, as haar twee oë vir
my staar wil my hart nie bedaar niе

sy gee my lewe sy verdrink my gеwete
met oë soos reën verhoor sy my gebede

haar twee oë is soos water vir my
waardeur haar twee oë kyk vir my
haar twee oë is soos water vir my

nie ged_nk ek soek die vloed
het nie ged_nk ek soek die storm
het nie ged_nk ek soek die breek van ‘n wolk
maar nou weet ek dis wat ek kort
ek sien hoe vorm elke druppel
oor en oor maak dit ‘n rippel
sy breek die stilte van my kalm
weer en weer en weer en weer

haar twee oë, as haar twee oë kyk vir
my, dryf my wêreld verby my
haar twee oë, as haar twee oë vir
my staar wil my hart nie bedaar nie

sy, sy gee my lewe sy verdrink my gewete
met oë soos reën verhoor sy my gebede

haar twee oë, as haar twee oë kyk vir
my, dryf my wêreld verby my
haar twee oë, as haar twee oë vir
my staar wil my hart nie bedaar nie

sy gee my lewe verdrink my gewete
met oë soos reën verhoor sy my gebede

haar twee oë is soos water vir
my waardeur haar twee oë kyk vir my
haar twee oë is soos water vir my

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...